24
Jul
07

Liefste Ma

Die eerste verjaarsdag in die hemel…. dit is nog so baie seer….

 

Wie ken ‘n moeder se hart,
Wat in die stilte van die nag,
Om seënings vir haar kinders smag

Wie ken die pyn en ken die seer,
Om oor ‘n moeder te kan treur?

‘n Lewe soos die lente bloei,
Die warm liefde uit haar vloei.
Geen kwaad woord, woede,
Liefde teer, soos net ‘n moeder dit kan gee.

En as dit koud was, waar was sy,
Met God se liefde,
Aan ons sy.

Haar stem nou stil,
Haar plek is leeg,
Ons weet ons God,
Het haar beklee

In God ons krag,
Rus sag liewe moeder,
By God, – Rus sag.

(skrywer onbekend)


0 Responses to “Liefste Ma”



  1. No Comments Yet

Leave a Reply




Teken per e-pos in...

Kliek om in te teken met jou e-pos adres

Sew Pretty Homestyle

Kaapstad, Suid-Afrika

Dis ek die…

Kalender

Julie 2007
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Argiewe

MY GUNSTELINGE

RSS BB’s Blog

RSS Dellie se Dinge

RSS Die Pienk Zuit

RSS Gert Gariep

RSS Kokkewiet

  • ?? Oktober 21, 2009

RSS Oopkop Anja

RSS Woestynsand

RSS Wosonki

RSS Zee

Van Waar…..

SA Top Sites

Statistiek

  • 42,426 Loere
Jo-Ann Schou's Facebook profile

Bookmark

Bookmark and Share