Comments on: Shooting Dogs – Beyond the Gates

By: Jo-Ann Schou
En nou het die swaard na aan die huis geval… Drie mans het ‘n verlangse familielid van my baas keelaf gesny vir ‘n paar rand.  Dit het op Stanford gebeur. Ek het gedink die platteland is beter as die stad. Dit is sad.

By: Jaco
Die feit dat dit ‘n volgehoue en gekonsentreerde poging is om mense van ‘n sekere geloofsoortuiging/ras/kleur van kan te maak, maak dit genocide in my oë. Maak nie saak wat die tydsduur is nie.

By: Jo-Ann Schou
Ek wonder net wanneer is dit uiteindelik Genocide?  Is dit Genocide omdat dit ‘n bepaalde groep mense oor ‘n kort periode van tyd is.  Wat as dit ‘n bepaalde groep mense oor ‘n langer tydperk is?  ‘n Lekkende kraan kan ook ‘n emmer vol maak, net stadiger.  En maak dit saak of dit Afrikaan of Amerikaan is?  Is mense nie mense nie en honde nie honde nie?  Diere doen nie dit aan hul eie nie.  Dit is angswekkend.

Ek sukkel bietjie om op die internet in te kom…. vandaar die stilte!  Dit is voor die storm!

By: GG - Die tweede uitgawe. Gratis! Verniet! « Gert Gariep
[...] Shooting Dogs / Beyond The Gates [...]

By: Jaco
Die ding wat my die meeste ontstel het van die fliek is nie noodwendig die menseslagting nie, alhoewel dit moeilik is om te glo dat ‘n lewe in Afrika so min werd is.

Nee, die ontstellende ding vir my was dat “beskaafte” lande soos die VSA en meeste van Europa kon sit en toekyk en niks doen nie. Soos die bloeddorstige skares by roemynse sirkus het hierdie lande  gesit en kyk hoe die mense uitgemoor word, en hulle het niks gedoen nie.

Dit plaas nogal ons huidige posisie hier op die suidpunt in perspektief of hoe? Die boodskap is duidelik. As jy ‘n Afrikaan is – wit, swart geel, bruin – maak nie saak nie, moenie hulp van buite verwag die dag as dinge hier eskaleer tot volskaalse volksmoord nie. Ons is op ons eie, en daarom is dit so belangrik dat ons ons eie oplossings vir ons probleme vind.

By: boendoe
Ek het Hotel Rwanda gesien, en dit was vir my rerig terrible.  Sal graag Shooting Dogs ook wil sien.

Die mens se inherente wreedheid is vir my moeilik om te sluk.

By: Zee
Jo-Ann, ek het nie een van die twee films gesien nie maar jy maak my nou baie lus om hulle te gaan uitneem.

‘n Baie geseënde Paasfees vir julle!

By: sonkind
Dit was baie erg. ‘n Paar jaar terug het ek ‘n Rwandees hier in Suid-Afrika ontmoet. Hy was wel belese en goed opgevoed, maar het ‘n beter lewe in Suid-Afrika kom soek. Na my gesels met hom, het ek met ander oe na die ander vlugtelinge in ons land begin kyk. Ek weet ons sit met ‘n vlugtelingprobleem hier, maar wanneer mens besef het daar is mense agter hierdie vlugtelinge, dan word dit baie moeilik om hulle weg te wens.

By: attie
Is dit nie die verskriklikste hartseer verhaal nie. Mens kan maar net jou kop skud en die Here vertrou vir ‘n beter more.

By: BB
Dit is damn sad – sjoe, kry ek nou dejavu… het onlangs op Wosonki dieselle woorde geuiter… elke keer as daar van Afrika gepraat word, lyk dit my is dit maar my reaksie?! Jy’s so reg! daar moet iets van waarde wees in ‘n land vir ‘n groot moontheid om te wil ingryp – en dit maak tog in ‘n mate ’sense’ ook. “What’s in it for me?” – Hoekom is daar bv. nog geen ingryping in Zim gewees nie?? Want ekonomies is daar wragtig niks daar wat ‘n 1ste wêreld land sy hande aan wil vuilmaak nie – en so gaan dit met die hele Afrika en SA is sterk op pad om die res van Afrika te volg – daar’s geen teken meer van SA wat die ‘leier’ is vir Afrika se opheffing en ontwikkeling  nie – die res van die wêreld beur immer vorentoe en Afrika boer agteruit – it’s just the way it is – ain’t nothing you can do about it

Nee, ek is geensins ‘n doemprofeet, maar ons kan skop en skree vir al wat ons werd is; ons gaan nie ‘n eeue-oue kultuur gewysig kry omdat dit vir ons senseless is nie – die kultuur is so na aan die grond as wat ons s’n na die wolke mik – so what as daar nie meer petrol is nie? dan ry ons maar weer donkiekar; so what as daar nie brood is, dan eet ons maar weer hompe mieliepap; so what as ek nie werk het nie – dan sit ek maar weer rustig voor my hut en kyk hoe die son my skadu rondskuif; ons verstáán nie die denkwyse en die tydloosheid en die ongelooflike primitiwiteit van daardie kultuur nie en geen maar geen opvoeding (akademies of moreel) gaan dit in ons leeftyd verander nie. En nie die UN of die VSA of enige ander moontheid sien enige nut of waarde in hierdie kontinent nie. En alhoewel my hart bloei vir die mense, moet jy tog ook die vraag vra hoe de hel ‘n overpopulated underfed population van miljoene siele  vir enige ander land waarde toevoegend is eerder as net een groot las! Can you blame them?

Jo-Ann’tjie – have a wonderful and blessed Easter! x