Waaroor ek passievol is
Die waarheid. Steel van my, beledig my, maar moet net nie vir my lieg nie.- ‘n Skoon wasbak. Ek kan nie rustig slaap met ‘n wasbak vol vuil skottelgoed nie.
- Lees. Mense wat nie lees nie, mis baie.
- Die see. Niks maak my so rustg soos die branders wat ritmies teen die strand breek nie.
- My brakkie.
- My kamera.
- Die Namibkus.
- Biltong en Bier.
Wat ek wil doen voor ek doodgaan
Leer om vlot Hollands te praat.- Deur Europa reis.
- Valskerm spring.
- ‘n Boek skryf of ‘n unieke onvergeetlike foto neem.
- Self wol spin en daarmee ‘n trui brei.
- My vrees vir flik-flak oorwin – die rede hoekom ek gimnastiek gelos het. Ek dink net as ek nou ‘n flik-flak probeer en faal, eindig ek in traksie.
- Die absolute perfekte eier bak. Ek is giftig met ‘n omelet en met ‘n souflé, maar hopeloos met eiers bak.
- Seker maar ouma word.
Goed wat ek gereeld sê
Sê weer?- Dit sal die dag wees!
- Oor my dooie liggaam!
- Husse met lang ore.
- Jy en watter army?
- Net voor die perde horings kry…
- Nogal / no kidding
- Four-Five-Six! (Die hond luister onmiddelik!)
Liedjies wat ek gereeld kan luister
Conquest of Paradise- Theme from the Mission (die ritme daarvan laat my vlieg!)
- I Am… I Said
- Master Jack
- Unchained Melody
- Bohemian Rapsody
- Op Blouberg se Strand
- Tussen Treine
Boeke onlangs gelees (ek binge-lees ‘n skrywer, wat kan ek sê)
Nora Roberts – Blue Smoke- Nora Roberts – Angel Falls
- Wilbur Smith – Triumph of the Sun
- Wilbur Smith – Birds of Prey
- Wilbur Smith – Warlock
- Wilbur Smith – Monsoon
- Deon Meyer – Feniks
- Ena Murry – Omnibus 14
- Besig met Susan Lewis se Missing
Flieks wat ek meer as een keer gekyk het of sal kyk
The Green Mile- Forest Gump
- Castaway
- Pretty Woman
- Dances with Wolfes
- Shawshank Redemption
- Dear Hunter
- Charriots of Fire
Ek tag niemand nie. Is in elk geval te laat.









Kommentaar