Archive for Mei 7th, 2008

07
May
08

Die Chinaman Darem

Kyk mooi voor jy jou Stormersvlag by die verkeerslig koop. Die Chinaman se sweat shop produk is van dunner swakker materiaal en sê “Stormersi“. Laat weet my as jy dalk so gevang is. Dan vra die emmers nog dieselfde geld as wat my smouse vir die egte produk vra.

07
May
08

Ek wonder

Ek dink dalk kuier ‘n slim ou hier rond wat my kan antwoord. Ek gebruik heel tevrede GMail om my privaat pos weg van my werk pos te hou – en dit “draagbaar” te maak. Ek hou ook daarvan dat die spamboksie so goed sy filterwerk doen – tot maklik 25 vangste vir die dag. Wat my pla is dat 90% van die spam pos produkte aanbied om dit wat ek nie het nie langer, groter, lewendiger en nog meer te maak. Hoekom dink die spamgedroggie ek is ‘n mansmens?

Sew Pretty Homestyle

Kaapstad, Suid-Afrika

Dis ek die…

Kalender

Mei 2008
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Argiewe

MY GUNSTELINGE

RSS BB’s Blog

RSS Boendoe

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Boer in Ballingskap

RSS Da Mario

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Die Pienk Zuit

RSS Ding se Dinge

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Gert Gariep

RSS Karin se Dink en Droomplek

  • Fin September 26, 2009

RSS Kokkewiet

  • ?? Oktober 21, 2009

RSS Louisa

RSS Oopkop Anja

RSS Pikkelik se Blik

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Rosalind Franklin

RSS Wipneus

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Woestynsand

RSS Wosonki

RSS Zee

Van Waar…..

SA Top Sites

Statistiek

  • 42,055 Loere
Jo-Ann Schou's Facebook profile

Bookmark

Bookmark and Share