Ai tog, Stormers, ai! Mooi Sharkies – gaan haal nou die blink dingetjie vir SA. Volgende jaar, Jean?
17
May
08
Ai tog, Stormers, ai! Mooi Sharkies – gaan haal nou die blink dingetjie vir SA. Volgende jaar, Jean?
| Mal Smous on Vir ‘n Oulap | |
| BB on Uit en Tuis … en terug m… | |
| ESTELLE on Lewende Testament | |
| ekwilprobeer on Uit en Tuis … en terug m… | |
| BB on Uit en Tuis … en terug m… |



Ai…ja….stormers het dit weggesmyt.
**Dubbel sug** Jammer stormers. Ten minste kan julle met trots sê julle het verbeter, en nie van eerste na 10de teruggesak nie
Jip, dit was nie mooi nie, en dit was seker ook nie lekker nie…
Maar ai! My Bulletjies het darem mooi gatgeskop daar in Bloem, of hoe?!
hie-hie ek raak nie meer te opgewonde oor sport nie, na ons die krieket wêreld beker daardie jaar so naelskraap verloor het. Uh-Uh ek het 3 dae geloop en huil, my kliënte het gedink daar is dood in die familie
**trippel sug** Ek mis vir Rassie soos `n broer. Dis jammer die Stormers kon dit net-net nie maak nie want selfs vir `n groot Cheetah-ondersteuner soos ek is dit goeie nuus dat die Stormers weer `n SPAN is. Dit was maar `n harde Super 14 vir my, hopelik is die Curriebeker beter.
Corli,
Rassie is baie optimisties en ek hoor hy het goeie aankope gemaak. Mag ons nou ‘n slag daardie blink dingetjie in ons kas sit.
So kliek dit mos vandag by my dat ons mos ‘n rugby bonanza hier in die Kaap het in Junie – ‘n toets (OK, nie teen tawwe oposisie nie, maar nietemin) EN die Bulle teen die Streeptruie! Lekker bonustyd vir my!