Comments on: Die ander plaag….

By: Paula
Ek wil met jou saamstem.

(ek wens net dat daar ook so gefokus word op al die plaasmoorde/huismoorde soos nou die geval is met die  xenofobiese gebeure  – selfs internasionaal)

By: BB
Aan die einde van die dag word Afrika doodgewurg van die Sahara af suid…. soos deur springkane…. en nou is daar net see oor in die pad…. en dit raak ‘n kwessie van “eat or be eaten”…

Dis scary om die minste daarvan te sê!! Maar dis presies hoe dit is – en dit loop in siklusse (my skoonpa het destyds met die verkiesing gesê: Afrika doen dinge in 25 jaar siklusse – kyk noord, my kind, dan kan jy maar begin tel vir die volgende suidelike buurland. Dis net ons wat nie daardie soort bure het nie…

By: Wipneus!
Ek het hierdie ding lankal voorspel.  Dis die regering se skuld, hulle lê slap.  Alles ruk hand uit en hulle gooi net handjies in die lug…  ê dis die vorige regering se skuld.  Dit help nie om die skuld altyd te verplaas nie.  Spring ten minste aan die werk en doen iets.  Mense kry swaar en word vermoor.

Al wat ek kan sê:   Jy minister of president doen jou werk waarvoor jy betaal word.

By: oopkop
Gisteraand op die nuus het een van die “immigrante” gesê dat hulle eerder die gevare in hul eie land sal trotseer as om hier te bly en die aanvalle hier deur te moet gaan.  Dis baie hartseer en ek is nie seker of daar regtig ‘n oplossing is nie.

By: Pikkelik
Ek kan weereens net sê dit is so sad.  Ek weet self nie waar my simpatie lê nie, maar dit weet ek, definitief NIE by ons regering nie.  Ai, ai, ai….