Ek het geteken. Ek het kennis gegee. Vanaf die 1ste Julie is ek nie meer ‘n PA nie, maar ‘n BDC (in Engels; ek dink dit is BOK in Afrikaans). Business Development Consultant.
As dit dus stil raak hier rond…. dan is ek BESIG. Daar is baie om te leer en baie om te doen. Ek voel soos een wat wag in die wegspringblokke. Kom verby Junie!









Kommentaar