Ek het geteken. Ek het kennis gegee. Vanaf die 1ste Julie is ek nie meer ‘n PA nie, maar ‘n BDC (in Engels; ek dink dit is BOK in Afrikaans). Business Development Consultant.
As dit dus stil raak hier rond…. dan is ek BESIG. Daar is baie om te leer en baie om te doen. Ek voel soos een wat wag in die wegspringblokke. Kom verby Junie!









Baie geluk!
Baie geluk. Ek weet sommer dat dit sal goed gaan
Geluk en sterkte!
Whoooopeeeee!! Geluk skat!!
Well done!!!!!!!!
Baie geluk!! Geniet dit!
Baie geluk!!!!!
Baie geluk!!!
Baie, baie geluk en sterkte….
Ek is baie bly vir jou Jo Ann, jy wag al baie lank vir hierdie spesiale daggie. Alle sterkte vir jou daarmee en hoop regtig alles werk presies uit soos jy dit graag sal wil hê. Hierdie laaste maand gaan vir jou voel soos ‘n ewigheid!
En ek weet jy gaan ‘n moewiese sukses maak daarvan. Ek hou styf duime vas vir jou!
Baie geluk dame! Met `n nuwe werk kom nuwe uitdagings en soms sommer nuwe energie ook. Ek is seker jy gaan dit geniet.
Wel gedaan! Ek hoop jy geniet die nuwe uitdaging.