By Jo-Ann

Dit is ek en hierdie is my seepkissie.   Hier is die enigste reëls my reëls.  Hier kan ek raas, jubel, wonder, betoog en sommer net gesels.  Raas gerus saam of raas terug as jy wil. 

Kliek hier vir ‘n kykie na wat ek kwytraak…. lukraakpossie

As jy wil rondkrap in my pogings met my kamera, is jy welkom om in te loer op Oomlikke in Pixels.  Dit is nog nuut, maar ek gaan daar poog om deel te word van die bloggergroep wat ‘n foto ‘n dag plaas.

 


10 Responses to “Oor my”


  1. February 20, 2007 at 12:17 nm

    Wicked man! Nes ek altyd sê: My Space = My Rules.

    Way to go girl, make me proud! X

  2. 2 Boetiegoed
    Maart 21, 2007 at 8:35 vm

    Glo dit of nie ousus, ek het eindelik op jou kissie gaan sit en lees. Ek het nie geweet jy kan so skryf nie. Ek dink jy moet ‘n joernalis raak!

  3. 3 Fairydust
    April 2, 2007 at 12:46 nm

    Hallo,
    Mense steur hulle net aan standaarde wanneer dit hulle pas. Ek dink elke ou het sy eie standaard en reels, sommige mense het ongelukkig dubbele
    standaarde, dit hang af in wie se geselskap hulle is. Wens jy ook sulke mense net weg? Soos in, kry ‘n persoonlikheid, ‘n eie identiteit en staan daarby. Ek is okei daarmee as jy van my verskil, dit wys vir my jy het jou eie brein.

    Lekker dag verder, en hou by jou standaard!

  4. 4 Jacqueline Roelofs
    April 19, 2007 at 6:50 nm

    Hoi Jo-ann,
    Wat een leuk weblog heb jij gemaakt.
    Ik zal je ook wat foto’s uit Holland mailen.
    Hoe meer foto’s ik van jouw zie, hoe meer ik vind dat je heel veel op Marieke lijkt. (de zus van mijn man Henk, dus een volle nicht van je vader!)
    Hier gaat alles weer redelijk goed en we zien uit naar jullie komst.

  5. April 20, 2007 at 9:25 vm

    Hallo Tante Jacquieline!

    Dankie vir die kommentaar – stuur gerus die foto’s!

    Groete,

    Jo-Ann

  6. 6 Cecilia
    Augustus 14, 2007 at 11:41 nm

    Hene tog Jo Ann, ek stem saam met Boetiegoed, jy kan skryf jong!!

  7. 7 Söhnke Hass
    December 9, 2007 at 11:13 nm

    Dankie vir al die fotos.Het eigentlik per ongeluk op you Blog geland, maar geniet hom nou elke dag vir die laaste 2 maande al. Die kommentare en fotos maak dit hier in Duitsland net so `n tik makliker om met die heimwee klaar te kom. Dankie

  8. 8 Von
    Junie 18, 2008 at 12:22 nm

    Hi Jo-Ann! Eerste maal wat ek by jou kuier. Ons het tog meer dinge in gemeen as dat beide weegskale is. Ek is ook mal oor fotografie (veral kinders). My pa is in Nederland gebore en uit die kommentaar kan ek aflei (?) dat jy ook verbintenisse in Nederland het.

  9. November 15, 2008 at 1:15 nm

    Dagse Jo-Ann

    Mooi blog van jou. Dankie dat ons hier kan kom kuier.

    Groete

  10. September 13, 2009 at 6:44 nm

    HI Jo Ann
    Dankie vir jou link en aansluiting op Fb
    Groete!


Leave a Reply




Sew Pretty Homestyle

Kaapstad, Suid-Afrika

Dis ek die…

Kalender

November 2009
M T W T F S S
« Sep    
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Argiewe

MY GUNSTELINGE

RSS BB’s Blog

RSS Boendoe

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Die Pienk Zuit

RSS Ding se Dinge

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Gert Gariep

RSS Karin se Dink en Droomplek

  • Fin September 26, 2009

RSS Kokkewiet

  • ?? Oktober 21, 2009

RSS Louisa

RSS Pikkelik se Blik

RSS Rosalind Franklin

RSS Wipneus

RSS Woestynsand

RSS Wosonki

Van Waar…..

SA Top Sites

Statistiek

  • 41,828 Loere
Jo-Ann Schou's Facebook profile

Bookmark

Bookmark and Share